Testimonials

Anneldé & Martin:

Ons wil net dankie sê vir ‘n heerlike ervaring gister!  Professioneel, spontaan gemaklik en pret!  Baie dankie vir al julle moeite en ons wag opgewonde om die resultate te sien!  Blessings vir julle!  Julle is ‘n pagtige couple en ‘n fantastiese span! Geniet dit om saam met julle te werk!

Khathu & Marandela:

Wow wow wow. we’ve been thinking of words to write,there are no words to describes your amazing work. Thank you so much. May God bless you abundantly.  Going through our wedding pics and every photo is jaw dropping. YOU GUYS ARE AMAZING. Khathu and I are so overly impressed. Thank you ………

Zelmarie & Werner:

Ek wil net VERSKRIKLIK baie dankie se vir ons foto’s! Dis absoluut stunning en ons kon nie vir beter fotograwe gevra het nie!!! Die dag self was als so lekker en perfek en die eind resultate ook! Ekt klaar v dit op FB ook gepost want ALMAL vra my ek moet foto’s opsit en die komplimente wat ek kry is rerig so mooi! Dis absoluut STUNNING!!! Als als als!!! Baie baie dankie! Daai boek is rerig iets besonders! Baie dankie!

Ernst & Megan:

Wow Annerie & Andre!!! Our package has arrived – such excitement! We love every single page of our photo album, thank you for al your effort, hard work and passion, it shows in every photo. Ernst & Megan

 

Trevor & Natalie:

Hi julle! Ons het so rukkie terug afgekom op ons film op jul website. Sjoe, Andre, Annerie en Zita, dit is regtig ongelooflik mooi! Julle het alles so mooi vasgevang! My ma het snot-en-trane gehuil toe sy my gebel het na sy die film gekyk het. Dis regtig iets besonders, ons kan nie genoeg dankie se nie! Sien uit na die fotos! Julle is great!! 🙂

Die fotos is net so mooi soos die video, baie dankie julle! Dankie vir al die ekstra moeite wat julle ingesit het, ons waardeer dit baie! Nat & Trev

 

Jan & Elsmie:

Liewe Annerie & Andre

Dit was ‘n absolute plesier om die foto’s (en so baie daarvan!) te ontvang in so ‘n stylvolle en noukeurige verpakking…

Dit was so lekker om die dag te herleef, veral die klein oomblikke wat julle so subtiel vasgevang het.  Ons het gehoop vir ‘n paar mooi foto’s van ons en ons het soveel meer gekry… Baie dankie vir julle vrygewigheid, ons waardeer dit! Dit maak die hele ervaring so lekker en ons voel so gelukkig met die ongelooflike eindproduk! Nou is dit net om te kies uit al die pragtige foto’s vir ons album!

Dit was regtig lekker om saam met julle te werk, ons sal julle definitief aanbeveel in Bloem!

 

Nkosana & Noluthando:

Thank you, thank you!  This is the real deal, I tell you and it’s worth every cent!  We really thank God we worked with Genesis Images.

 

Stoffel & Helé:

Sjoe sjoe sjoe dis VREK FLIPPEN STUNNING ONGELOOFLIK PRAGTIG!!!!!!
Nee julle mag maar foto’s neem!!!!  Annerie en Andre julle het ‘n ongelooflike groot gawe/talent van God gekry! So bly julle gebruik dit ten volle! Baie dankie vir die foto’s, ons gaan dit verewig koester en dis so spesiaal!!
Duisend dankies!

 

Jacques & Madél:

Sooo baie dankie vir al ons mooi foto’s!  Dis regtig stunning!  Baie dankie ook dat julle vir ons meer gegee het as wat ons veronderstel was om te kry, julle is regtig awesome!! Dankie dat julle ons dag so mooi vasgevang het!

 

Byron & Juanita:

HALLO!!!!  WOW WOW WOW!!!! Ek love dit – sien nou nog meer uit na die res!!! Julle is amazing – dankie dankie dankie!!!

 

Henry & Liezl:

Die fotos is hier en hulle is BELAGLIK MOOI!!!! Ah WOW! Ons is mal verlief op ons dvds EN die packaging!!!!! Ons is eintlik verslaaf! Julle het die dag so ongelooflik goed gecapture. Lekker aand en duisend miljoen dankies.

 

Jaco & Angie:

More Annerie.  JY VERSTAAN NIE !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!dis rerg baie baie cool , was in jhb so hele familie het dit gesien , rerg awesome!!!! Angie sal jou ook vandag kontak en dankie se .  Baie dankie vir julle moeite met dit, dit is baie coooooooooooooool!

 

Hannes & Jomandi:

Annerie en Andre. Baie dankie vir die pragtige foto’s. Ons is mal daaroor. Ons almal (ouers ingesluit), is baie…eintlik meer as tevrede. Julle doen ongelooflike goeie werk. Sal julle vir enige een kan aanbeveel. Baie liefde. Jomandi en Hannes


css.php